Laerskool Brackenfell

Strewe na uitnemendheid 

Ons Visie

"Laerskool Brackenfell streef daarna om 'n skool van uitnemendheid te wees waar elke leerder
sy of haar volle potensiaal ontwikkel
en uitleef tot voordeel van hulself,
die skool en die gemeenskap.”

 

Ons missie

“Om 'n skool van uitnemendheid te wees waar
waardes, gehalte-onderwys en trots
die grondslag lê vir holistiese ontwikkeling
en lewenslange leer.”

SKOOLTYE EN KWARTALE VIR LEERDERS

GEWONE SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE:

Graad R: 07:40-12:30

Graad 1: 07:40-13:00

Graad 2: 07:40-13:15

Graad 3-7: 07:40-14:15

 

KWARTALE VIR 2027:

KWARTAAL 1: 13 Januarie - 19 Maart 

KWARTAAL 2: 6 April - 25 Junie

KWARTAAL 3: 20 Julie - 22 September

KWARTAAL 4: 5 Oktober - 8 Desember

Skoolfonds vir 2027

Uniformbeleid